Rieldansers kap dit uit.

Raad by Ratelgatfees

MATZIKAMA – Verlede Saterdag was dit weer tyd vir die Griekwavolk se Jaarlikse Kulturele Fees wat gehou was te Ratelgatplaas. Ongeveer 600 Griekwas, onder leiding van Opperhoof Alan A le Fleur het saamgetrek.  Met hierdie vieringe sê die Griekwavolk dankie [...]

Vlnr:  Voor –Andries Blankenberg,  Lenie Januarie, Hennie Nell (Speaker), Andre Le Waks, Jenee Dingwell, Therese Nilsson, Prof. Anders Nilsson, Frederik Boois en Jakes Botha (Burgemeester).

Kinderontwikkeling is prioriteit

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT – Vir die Raad van Matzikama Munisipaliteit is kinderontwikkeling ‘n prioritet. ‘n Kind se belangrikste vormingsjare is die eerste sewe jaar van sy lewe. Juis om die rede het die raad vir Professor Anders Nilsson van Stockholm Universiteit [...]

Minister Lulu Xingwana

Minister besoek Ratelgat

MATZIKAMA – Saterdag, 11 Mei  vier die Griekwa gemeenskap hul jaarlikse fees by Ratelgat. Hierdie jaar word die fees ook bygewoon deur Lulama Xingwana, Minister van vroue, kinders en persone met gestremdhede.  Tydens die verrigtinge sal sy gesprekke voer met [...]

Jakes Botha, burgemeester oorhandig ‘n ruiker aan Paulus Coetzee (oupa van Deacon).
Vlnr: Jan Swartz (Direkteur Gemeenskapsdienste). Lionel Henderson, Jakes Botha (Burgemeester), Delina Cloete (ouma), Paulus Coetzee (oupa), Andreas Sindyamba (raadslid), Giovanni Fielding en Ursula Baartman (Direkteur Finansies).

6 Jarige sterf tragies

VANRHYNSDORP: ‘n Sesjarige seuntjie van Nuwe Hopland, Vanrhynsdorp het tragies gesterf op Woensdag, 1 Mei (Werkersdag), na hy deur ‘n Munisipale vullisverwyderings trok raak gery is. Volgens ‘n ooggetuie het die trok voor sy erf in Sambreeltjiestraat gestaan, besig om [...]

Op die foto kan u sien hoedat die Raad en lede van die gemeenskap hulself geniet. Die dag was ‘n reuse sukses.

Vryheidsdagvieringe in Rietpoort

Die kantoor van die burgemeester in samewerking met Matzikama Munisipaliteit het besluit om hierdie jaar Vryheidsdag saam met Rietpoort, Bitterfontein en die kleiner nedersettings te vier. Juis ook omdat hierdie gemeenskappe afgesonder is en voel hulle word vergeet. Die dag [...]

nelson-mandela-handprint-lithography

Vryheidsdag – 27 April 2013

Uit die kantoor van die Uitvoerende Burgemeester— Hierdie jaar vier ons reeds 19 jaar van demokrasie en die “Nuwe Suid-Afrika”. Steeds bly dit ‘n wonderlike uitdaging om deur samewerking vir Matzikama na hoër hoogtes te neem. Graag deel ek die volgende [...]

Vlnr: Christoffel van der Westruis (Raadslid), Dean O’Neill (Munisipale Bestuurder), Robin Carlisle (Minister van Vervoer en Publieke Werke), Jakes Botha (Burgemeester), David Horn ( PA van O/Burgemeeester) en David Southey ( Besturende Direkteur – Tronox).

Minister open Holrivier teerpad

MATZIKAMA – Die Minister van Vervoer en Publieke Werke, Robin Carlisle het verlede Woensdag amptelik die nuwe teerpad na Holrivier (R 552) geopen. Jakes Botha, Burgemeester van Matzikama het die verwelkoming gedoen en alle betrokkenes bedank vir hierdie groot verbetering [...]

Web 3

BEGROTING EN GOP – LEWER U INSETTE TOT 3 MEI 2013

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT – Gedurende April is wyksvergaderings gehou in die agt onderskeie wyke. Tydens die vergaderings is die gemeenskap breedvoerig ingelig in die konsep begroting, eiendomsbelasting en dienste tariewe tesame met die hersiene konsep Geintegreerde Onwikkelingsplan. Dokumentasie waarna verwys word [...]

Op die foto is die Burgemeester, Jakes Botha saam met die trotse nuwe eienaars van huise in Doringbaai.

Burgemeester oorhandig huise in Doringbaai

Ons is baie dankbaar… MATZIKAMA MUNISIPALITEIT – Verlede Vrydag het mnr. Jakes Botha, Burgemeester van Matzikama die laaste 16 huise aan nuwe eienaars in Doringbaai oorhandig. Die behuisingsprojek in diè kusdorp is baie spesiaal omdat dit die eerste keer in [...]